Tuisblad Chalets Kampering Aktiwiteite Hotel Spa Omgewing Tariewe Kontak  
 

ie pragtige natuurskoon en absolute veiligheid van die omgewing maak van die Oewerpark 'n 'ontspannings-oord' in die ware sin van die woord. Hier kan u kom afskakel van die spanningsvolle 'normale' lewensbestaan van slotte en grendels. U kan as vakansieganger letterlik teruggaan in tyd, tot daar waar jong kinders saans sorgeloos in die strate kon speel - 'n fiets vir die nag op die sypaadjie vergete kon bly en 'n kampeerder nog veilig onder die sterrehemel kon slaap.

Te goed om waar te wees ? Beslis nie !

is 'n ekslusiewe oord vir ons eie mense en 'n vakansiebestemming wat juis om bogenoemde redes toenemend gewild raak.

Dit is ons strewe om 'n vakansieoord te skep waar daar vir elkeen iets sal wees wat hom keer op keer sal laat terugkom vir 'n uitspantydjie by ons "Aan-die-Oewer".

 

 

 

 

 

V1.6 02/08/10 Webwerf deur AJoubert 082 460 8167